Найти книгу: "Louisa du Toit Omnibus 8"


Louisa du Toit Omnibus 8 Louisa du Toit Omnibus 8

Автор: Louisa du Toit

Год издания: 0000

In Waaisand weier jong weduwee Berna om aan die eise van haar wellustige werkgewer toe te gee. Sy word afgedank, en terwyl sy nog wonder waar sy en haar tweelingkleuters ’n nuwe heenkome moet vind, loop sy byna onder ’n voertuig in. Die gebeurtenis plaas haar nietemin op die eerste tree van ’n nuwe pad, waarvan sy die verloop en afloop in haar wildste drome nie sou kon voorsien nie.
In Oorkant op die eiland vertrek Gert en Corrie Pullen oorsee, en hul dogter Janetta gaan kuier saam met haar kerel, Isidor, by sy ouerhuis teen die Oranjerivier. Corrie is bekommerd om haar dogter na totale vreemdelinge te stuur. In die weke wat volg, sou Janetta meermale wonder of haar ma ’n voorgevoel gehad het, want op Stroomlangs is daar gesindhede en duisterhede wat haar mateloos ontstel. Boweal is daar die moontlikheid dat haar lewe in gevaar is. . .
En in Die uurgals wentel worstel die inwoners van Victorina, die ietwat verwaarloosde maar steeds sierlike woning, met intense problem soos drankmisbruik, buite-egtelike verhoudings en familietwiste. Dan word die uurglas omgekeer, en saam daarmee almal se lewens.
Le crime de l'omnibus Le crime de l'omnibus

Автор: Fortune du Boisgobey

Год издания: 


Louisa May Alcott : Her Life, Letters, and Journals Louisa May Alcott : Her Life, Letters, and Journals

Автор: Луиза Мэй Олкотт

Год издания: 


Louisa Pallant Louisa Pallant

Автор: Генри Джеймс

Год издания: 


The Pavlova Omnibus The Pavlova Omnibus

Автор: Austin Mitchell

Год издания: 

An omnibus containing Austin Mitchell’s classic books THE HALF-GALLON QUARTER-ACRE PAVLOVA PARADISE and PAVLOVA PARADISE REVISITED, available for the first time in ebook.Austin Mitchell’s witty, seminal books, observing New Zealand, its people and politics with a fond eye, are now available together, on ebook, for the first time.

The Reluctant Vampire Omnibus The Reluctant Vampire Omnibus

Автор: Eric Morecambe

Год издания: 

An ebook omnibus of Eric Morecambe’s classic children’s books, THE RELUCTANT VAMPIRE and THE VAMPIRE’S RETURN, illustrated by Tony Ross..A shocking announcement from the Vampire Prince – that he doesn't like blood but prefers chips and a glass of red wine – begins a tale of ghoulish intrigue and hilarious horror.