Segoed met slaankrag
Автор: George Claassen
Год издания: 0000
Profetiese woorde, bekkighede en raakvat-segoed wat die toets van die tyd deurstaan het – alles deur Suid-Afrikaners – is saamgevat in die boek. Temas soos die Afrikaner, man en vrou, lewenswyshede, politiek, sterwenswoorde en spyt-kom-te-laat woorde word gedek. Die boek bied 'n blik op Suid-Afrika se hede en verlede met aanhalings wat saakmaak deur bekende en gewone landsburgers.