Christine le Roux Omnibus 6
Автор: Christine le Roux
Год издания: 0000
Die sesde omnibus van een van ons gewildste liefdesverhaalskrywers sluit een van haar heel bekoorlikste verhale in:
Die glasappel is ’n heerlike roman waarin humor en eksentrisiteit sjarmant verweef is, en waarin ons vir ’n verandering na die liefde deur die man se oe kyk. Die suksesvolle argitek Theo Senekal was tot dusver nog nooit sonder ’n mooi meisie aan sy sy nie, maar nou is daar ’n verstrooide meisie wat dink hy is ’n messelaar en wat hom heeltemal deurmekaar maak.
In die tweede verhaal, Die blou uur, besef die speurverhaalskrywer Klarissa du Toit dat haar man se werk as kriminoloog besig is om ’n wig tussen hulle in te dryf, en sy vertrek na Skotland om oor haar toekoms te dink.
In Die groen maan gaan dit oor die probleem waarvoor so baie mense te staan kom: of hulle met hul hart of hul kop moet besluit oor die liefde.
Pensees de Christine, reine de Suede avec une notice sur sa vie
Автор: Kristina
Год издания:
Полный вариант заголовка: «Pensees de Christine, reine de Suede : avec une notice sur sa vie».
Histoire de Christine, reine de Suede. T. 1
Автор: Jean-Pierre Catteau-Calleville
Год издания:
Полный вариант заголовка: «Histoire de Christine, reine de Suede : avec un precis historique de la Suede depuis les anciens tems jusqu'a la mort de Gustave-Adolphe-le-Grand, pere de la reine. T. 1».
Histoire de Christine, reine de Suede. T. 2
Автор: Jean-Pierre Catteau-Calleville
Год издания:
Полный вариант заголовка: «Histoire de Christine, reine de Suede : avec un precis historique de la Suede depuis les anciens tems jusqu'a la mort de Gustave-Adolphe-le-Grand, pere de la reine. T. 2».
La princess Christine. T. 2
Автор: Henri Zschokke
Год издания:
Полный вариант заголовка: «La princess Christine : T. 2 : episode historique de commencement du XVIII siecle / par Henri Zschokke ; traduits de l'Allemand par A. Loeve-Veimars».
Le crime de l'omnibus
Автор: Fortune du Boisgobey
Год издания: