Найти книгу: "Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 12 Eerste Addisionele Taal"


Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 12 Eerste Addisionele Taal Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 12 Eerste Addisionele Taal

Автор: Henk Viljoen

Год издания: 0000

Piekfyn Afrikaans Graad 12 bevat interessante en eietydse leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Boonop word taalinhoud met die van verskeie ander vakke geintegreer wat jou ervaringswereld sal verryk en jou moontlik sal help met ’n beroepskeuse na jou matriekjaar.
Die wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite sorg vir die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede. Afdelings soos Pitkos, In ’n neutedop, die Indeks, die Letterkundegids en die Taalgids gaan jou voorbereiding vir enige soort leer en assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook • vir begrip en waardering verskeie fiksie- en niefiksietekste lees; • verskeie visuele tekste krities interpreteer en verduidelik; • in verskillende sosiale situasies oortuigend en duidelik kommunikeer; • vlot en ekspressief praat en toesprake lewer; • aandagtig en krities na taalgebruik luister, en taalstrukture en -konvensies deeglik en foutloos gebruik in mondelinge en skriftelike aanbiedings; en • heelwat transaksionele en kreatiewe tekste volgens prosesskryf aanbied.
Maar dis nie al nie . . . Piekfyn Afrikaans help jou met jou voorbereiding vir die halfjaar- en eindeksamen. Al vier vraestelle wat jy hierdie jaar moet afle, word in die handboek voorsien – ook toetse en verskeie hersieningsoefeninge.
Ons weet dat Piekfyn Afrikaans jou gaan help om Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieende vaandels te slaag!
Geniet ’n Piekfyn-leerervaring!
Gereformeerde dogmatiek. Eerste deel. Inleiding. Principia. Gereformeerde dogmatiek. Eerste deel. Inleiding. Principia.

Автор: Herman Bavinck

Год издания: 


Het eerste ontwerp voor de bedijking der Zuiderzee, 1848 Het eerste ontwerp voor de bedijking der Zuiderzee, 1848

Автор: Faddegon Pieter

Год издания: 


Historia literatury poludniowoafrykanskiej literatura afrikaans (XVII-XIX WIEK) Historia literatury poludniowoafrykanskiej literatura afrikaans (XVII-XIX WIEK)

Автор: Jerzy Koch

Год издания: 


Historia literatury poludniowoafrykanskiej. Literatura afrikaans (okres usamodzielnienia 1900-1930) Historia literatury poludniowoafrykanskiej. Literatura afrikaans (okres usamodzielnienia 1900-1930)

Автор: Jerzy Koch

Год издания: 


Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Автор: Группа авторов

Год издания: