Найти книгу: "Piekfyn Afrikaans Graad 12 Leerderboek Huistaal"


Piekfyn Afrikaans  Graad 12 Leerderboek Huistaal Piekfyn Afrikaans Graad 12 Leerderboek Huistaal

Автор: Henk Viljoen

Год издания: 0000

Piekfyn Afrikaans Graad 12 bevat interessante en eietydse leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Huistaal. Boonop word taalinhoud met die van verskeie ander vakke geintegreer wat jou ervaringswereld sal verryk en jou moontlik sal help met ’n beroepskeuse na jou matriekjaar.
Die wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite sorg vir die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede. Afdelings soos Pitkos, In ’n neutedop, die Indeks, die Letterkundegids en die Taalgids gaan jou voorbereiding vir enige soort leer en assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook • vir begrip en waardering verskeie fiksie- en niefiksietekste lees; • verskeie visuele tekste krities interpreteer en verduidelik; • in verskillende sosiale situasies oortuigend en duidelik kommunikeer; • vlot en ekspressief praat en toesprake lewer; • aandagtig en krities na taalgebruik luister, en taalstrukture en -konvensies deeglik en foutloos gebruik in mondelinge en skriftelike aanbiedings; en • heelwat transaksionele en kreatiewe tekste volgens prosesskryf aanbied.
Maar dis nie al nie . . . Piekfyn Afrikaans help jou ook met jou voorbereiding vir die halfjaar- en eindeksamen. Al vier vraestelle wat jy hierdie jaar moet afle, word in die handboek voorsien – ook toetse en verskeie hersieningsoefeninge.
Ons weet dat Piekfyn Afrikaans jou gaan help om Afrikaans Huistaal met vlieende vaandels te slaag!
Geniet ’n Piekfyn-leerervaring!
Historia literatury poludniowoafrykanskiej literatura afrikaans (XVII-XIX WIEK) Historia literatury poludniowoafrykanskiej literatura afrikaans (XVII-XIX WIEK)

Автор: Jerzy Koch

Год издания: 


Historia literatury poludniowoafrykanskiej. Literatura afrikaans (okres usamodzielnienia 1900-1930) Historia literatury poludniowoafrykanskiej. Literatura afrikaans (okres usamodzielnienia 1900-1930)

Автор: Jerzy Koch

Год издания: 


Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Автор: Группа авторов

Год издания: 


Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal

Автор: Martlie Jordaan

Год издания: 


Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Автор: Juffrou Marelize Swanepoel

Год издания: