Найти книгу: "Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Huistaal"


Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Huistaal Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Huistaal

Автор: Riens Vosloo

Год издания: 0000

’n Leesboek soos min! Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie boek lees, gaan hulle hulself inleef in die gebeure, belewenisse, waarnemings en emosies van die karakters in elke teks.
Die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan uit korverhale en volksverhale wat lesers nuwe avonture en ervarings laat beleef. Daar is dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer, en gedigte om te lees vir genot of om te dramatiseer. Al hierdie lekker leeswerk gaan lesers help om Afrikaans spoggerig en vlot te lees, hulle taalbegrip te bevorder en hulle kennis en begrip van literere tekste te ontwikkel.
Vir die klaskamer Om die onderwyser te help met onderrig, het die samestellers die volgende inligting in die Leesboek voorsien: • Vrae oor die meeste tekste wat volgens kognitiewe vlakke geformuleer is • Toeligting by moeilike tekste • Woordverklarings vir komplekse woorde • Die stappe van die leesproses
Antwoorde op alle vrae is gratis beskikbaar op www.bestbooks.co.za.
Historia literatury poludniowoafrykanskiej literatura afrikaans (XVII-XIX WIEK) Historia literatury poludniowoafrykanskiej literatura afrikaans (XVII-XIX WIEK)

Автор: Jerzy Koch

Год издания: 


Historia literatury poludniowoafrykanskiej. Literatura afrikaans (okres usamodzielnienia 1900-1930) Historia literatury poludniowoafrykanskiej. Literatura afrikaans (okres usamodzielnienia 1900-1930)

Автор: Jerzy Koch

Год издания: 


Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Автор: Группа авторов

Год издания: 


Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal

Автор: Martlie Jordaan

Год издания: 


Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Автор: Juffrou Marelize Swanepoel

Год издания: