Найти книгу: "Skilpoppe"


Skilpoppe Skilpoppe

Автор: Barrie Hough

Год издания: 0000

Toe Anna gekies word om die rol van Juliet te speel in die skoolopvoering van Romeo and Juliet, is dit vir haar soos ’n droom wat waar geword het. Maar dit word ook vir haar ’n tyd waarin sy leer dat mense, soos sy self, soveel ander mense binne-in hulleself versteek, soos die Russiese baboesjkas of “skilpoppe”. Hierdie boek is bekroon met die Sanlam-prys vir Jeuglektuur (1998) en die M.E.R.-Prys.