Найти книгу: "Meer as een grens"


Meer as een grens Meer as een grens

Автор: Connie Luyt

Год издания: 0000

Klopoty z panna Grensham Klopoty z panna Grensham

Автор: Sarah Mallory

Год издания: 


Dokter sonder grense Dokter sonder grense

Автор: Malene Breytenbach

Год издания: 

Joernalis Clare Rutland wil haar enigste broer, dokter Nick Rutland, in Sierra Leone gaan soek waar hy vir die humanitere organisasie Dokters sonder Grense werk. Sierra Leone is in ’n bloedige burgeroorlog gewikkel en Clare het ‘n jaar laas van Nick gehoor. Clare weet dat Nick se enigmatiese vriend, die Franse dokter Louis du Plessis, wat hom oortuig het om by Dokters sonder Grense aan te sluit, ook in Sierra Leone is. Heimilik wil sy ook vir Louis gaan soek – ten spyte, of eerder as gevolg van hulle geskiedenis. Daarom dat sy vir Spies Lategan, geharde voormalige lid van die Suid-Afrikaanse Spesiale Magte, kry om haar te help om die dokters te probeer kontak. Maar Spies is’n ladies man en moeilik om mee saam te werk. Te midde van die chaos en gruwels van oorlog, en die gevaar waarin sy dikwels verkeer, moet Clare boonop deur emosionele storms worstel.

Grens Grens

Автор: Leonette Smit

Год издания: 

Ignatius Smit sterf by geboorte op Woensdag, 3 Maart 1982 op Katima Mulilo in Namibie se Kaprivistrook. Omdat Ignatius se ouers die sendingpaar is, word hy begrawe op ’n afgelee plek in ’n bos, naby die graf van magistraat Trollop wat aan koors in Barotsiland gesterf het. Sy ma sukkel om sy dood te verwerk, omdat sy as geestelike leier verantwoordelik voel vir die vertroosting van die dorpsmense, wat net so platgeslaan is deur sy onverwagte dood. Jare later haal sy onverwekte dood haar in. Hierdie is haar, Leonette, se verhaal. Dis ’n verhaal van verlies en die verwerking daarvan, wat grootliks afspeel binne die militere milieu – waarvan grenslewe ’n groot komponent is. Baie jare later kry sy vertroosting deur berading en musiekterapie van ’n orrelsimfonie van Saint-Saens. Dit gee vir haar ’n visualisering van Ignatius se lewe na die dood. So kry sy volkome bevryding vir haar pynlike smart. Grens sal veral spreek tot lesers wat bekend is met verlies en die proses van rou na die dood.

Grenslose liefde Grenslose liefde

Автор: Malene Breytenbach

Год издания: 

Vyf jaar nadat Carly O’Neill in diens van Dokters Sonder Grense vir dokter Colin Mackenzie met sy priemende blou oe, bree skouers en Skotse aksent ontmoet het, kruis hulle paaie weer. Colin het intussen die titel van Hertog van Seaforth geerf en daarmee saam die Strahan-kasteel in Ross-shire, Skotland. Maar hy het nie sy roeping laat vaar nie en het die kasteel in ’n psigiatriese kliniek omskep. Al is sy ’n Suid-Afrikaner, kry Carly die werk as verpleegster by die eksklusiewe kliniek, aangesien sy ook kliniese sielkunde studeer het. Of is dit dalk omdat Colin haar graag weer wil sien? Na al die jare rumoer Carly se hart nog net so hewig wanneer sy naby die aantreklike dokter is. Maar met sy nuwe titel is hy tog nou ver verhewe bo ’n gewone vrou soos sy. En boonop blyk dit dat hy en sy vennoot, Margaret Fraser, op trou staan. Carly en Colin mag niks meer as werknemer en werkgewer wees nie, maar haar hart weier om na haar verstand te luister . . .

'n Wereld sonder grense 'n Wereld sonder grense

Автор: Alexander Strachan

Год издания: 

’n Wereld sonder grense is ’n bundel aaneenskakelende kortverhale, almal onderdele van ’n oorlogverhaal wat met seldsame ekonomie vertel word. Dit is ’n genadelose boek oor ’n brutale bosoorlog; oor ’n naamlose jong seun wat soldaat word deur ’n reeks inisiasies in geweld. Algaande word die veilige wereld agtergelaat, totdat daar nog net die grense bestaan wat deur die grensloses vir hulself versin word.