Найти книгу: "Kobra"


Kobra Kobra

Автор: Deon Meyer

Год издания: 0000

Die laaste ding wat kaptein Bennie Griessel van die Valke nodig het, is moeilikheid. Want hy suip dalk al weer, hy lieg vir sy kollegas en sy AA-borg, en die intrek by Alexa Barnard was ’n fout. ’n Karnallie van ’n fout.
Maar die gastehuis-bloedbad buite Franschhoek was die werk van ’n professionele laksman – drie slagoffers, drie perfekte kopskote. En dis nie net die onverklaarbare gravering van ’n spoegkobra op die koeeldoppies – en die komende mediasirkus – wat Griessel laat bloed sweet nie.
Twee van die oorledenes is lenige militere tipes. Spesmagte. Of Spoke.
Moeilikheid.
Heel agter, in die hoofslaapkamer, is tekens van ’n gestoei, en te veel bewyse dat iemand ontvoer is. Bes moontlik ’n buitelander.
Groter moeilikheid.
Maar die paspoort is vals, die Britse konsulaat speel spioenasiespeletjies, en dieselfde huurmoordenaar slaan toe by die Kaapse Waterfront. Boonop neem die staat se duistere Sekuriteitsagentskap die ondersoek oor, en die Valke moet ’n vlugtende, baie vaardige Kaapse sakkeroller dringend opspoor om hul eer – en die demokrasie – te red. Maksimum moeilikheid.
Kobra Kobra

Автор: Katarzyna Wasilkowska

Год издания: 


Ash Mistry und der Zorn der Kobra Ash Mistry und der Zorn der Kobra

Автор: Sarwat Chadda

Год издания: 


Das magische Baumhaus 43 - Das Gift der Konigskobra Das magische Baumhaus 43 - Das Gift der Konigskobra

Автор: Mary Pope Osborne

Год издания: 


Der Fall Vukobrankovics: Mysterioser Kriminalfall der Elisabeth Thury (Basierend auf wahren Begebenheiten) Der Fall Vukobrankovics: Mysterioser Kriminalfall der Elisabeth Thury (Basierend auf wahren Begebenheiten)

Автор: Ernst Wei?

Год издания: 


DER FALL VUKOBRANKOVICS: Wahre Verbrechen DER FALL VUKOBRANKOVICS: Wahre Verbrechen

Автор: Ernst Wei?

Год издания: