Iemand vir 'n scoop?
Автор: Marida Fitzpatrick
Год издания: 0000
Andi Niemand is op die punt om die groot 30 te slaan – en het, so voel dit haar, nog weinig bereik. Wat het van die plan geword om vir Sarie te skryf? Of om haar doelgewig te bereik? En waar is die held wat veronderstel is om aan haar sy te staan? Nee, sy werk nog steeds vir die poniekoerant Pers, is so single as kan kom en kan nie eers van soetgoed wegbly ter wille van haar vriendin se troue nie – die troue waarop sy strooimeisie moet wees.
Wanneer Andi die groot scoop kry oor Jack Greeff, bekende musikant en celeb, dink sy nie twee keer nie. Dit is haar kaartjie op die eerste vlug Kaap toe, na die kantore van Sarie; dit is die groot storie waarvoor sy jare al wag. En boonop begin die sexy droom van ’n Luan ernstig met haar flankeer.
Hoe kan enigiets dan verkeerd gaan. . .?
The Big Scoop
Автор: Sandra Kelly
Год издания:
Sally Darville's Fabulous Plan For Saving the Town:1) Treat taste buds with new flavors of ice cream. It makes people happy; it makes for news; both of which mean more publicity.2) Invite award-winning journalist Jack Gold to visit.3) Ignore his bad temper, his impatient ways, the fact that he's a hottie…. Focus on his mind, not his…oh, that body…4) Enlist friends and family to keep Jack from leaving until he gets the story. And only the story!5) Do not seduce Jack. (After all, the man's going to leave you for the next big scoop.)Most Important: Don't tempt yourself with just a lick…or you might lose everything…