Die boek van toeval en toeverlaat
Автор: Ingrid Winterbach (Lettie Viljoen)
Год издания: 0000
Helena Verbloem, leksikograaf van beroep, gaan na Durban as projek-assistent van ’n man wat alle woorde byeen probeer bring wat in onbruik geraak het in Afrikaans. Dan word daar by haar tuinwoonstel ingebreek en haar geliefde skulpe word gesteel. Die verhaal ontvou rondom die soektog na die gesteelde skulpe. Hierdie soeke raak verweef en verstrengel met die taalbewaringsprojek, die mense wat sy daar leer ken en met haar algemene besinning oor haar lewe – herinneringe aan haar familie, verlore minnaars en liefdes, verliese wat sy gely het. Ek weet wat ’n terapeut sal se. Agter elke verlies le ’n vroeer verlies. Die verlies van my skulpe is ’n voorwendsel (’n jakkalsdraai, ’n verbloeming en bewimpeling) ’n poging van die geslepe psige om die vroeer, pynlike verlies te verdoesel. Die woorde van die self-ironiserende verteller in hierdie fassinerende roman raak twee van die belangrikste temas aan: verlies en verbloeming.
?C?mo programar un curso? Gu?a para evaluar y autoevaluar el programa del curso
Автор: Andrei Fedorov
Год издания:
Esta obra ofrece orientacion muy practica para los profesores que deseen perfeccionar los habitos de planificacion de sus asignaturas, sean teoricas, practicas, presenciales, a distancia o en linea, con el objetivo de mejorar tanto el fondo como la forma del documento. Contiene la descripcion de las partes que forman un programa, los consejos para su elaboracion y algunos materiales para ejemplificar el trabajo. La Guia para elaborar y autoevaluar el programa del curso posee una serie de figuras que ayudan a comprender mejor las explicaciones dadas en el texto. Se espera que este material sirva de instructivo para los docentes de instituciones educativas nacionales o extranjeras.