Найти книгу: "Helene de Kock Omnibus 6"


Helene de Kock Omnibus 6 Helene de Kock Omnibus 6

Автор: Helene de Kock

Год издания: 0000

"Hierdie drie verhale wat bymekaar aansluit, sal groot plesier aan al Helene de Kock se baie lesers verskaf, en bevestig opnuut haar fyn vermoe om ingewikkelde persoonlike verhoudings oop te skryf.
Man van kaliber is die verhaal van professor Jessica en haar uiteindelike ontdekking dat ’n mens se onvolmaaktheid juis sy menslikheid openbaar. Sy ontmoet vir Karel en Kiewiet, sien weer haar ou liefde, Daniel, en leer ook vir Loek de Jager ken, ’n man met vele fasette. Maar watter een het werklik “kaliber”?
In Vrou van formaat is Danika vies vir mans: ’n vrou moet mos modelmooi wees, of sy is niks in hul oe nie.Van kleins af stry sy – met haar groot gebeente en wilde bos hare – teen die onregverdigheid. En sedert daardie traumatiese aand in Frankryk, het «„mooi“» vir haar finaal ’n vloekwoord geword!
Mense van faam gaan oor tweelingsusters. Debora, die koel advokaat, reken die Mynhards is net ’n klomp snobs. Die sprankelende Diana wil egter graag deel word van die wynboer-clan, en Debora word teen haar wil ook ingetrek. Tog besef sy uiteindelik: hulle is mense van faam en vaam. Theron het diepte en selfs Kieron is te enigmaties om te peil. "
Chagrins domestiques de Napoleon Bonaparte a l'isle Sainte-Helene Chagrins domestiques de Napoleon Bonaparte a l'isle Sainte-Helene

Автор: Группа авторов

Год издания: 

Полный вариант заголовка: «Chagrins domestiques de Napoleon Bonaparte a l'isle Sainte-Helene : precede de faits historiques de la plus haute importance : le tout de la main de Napoleon, ou ecrit sous sa dictee : papiers enleves de son cabinet dans la nuit du 4 au 5 mai 1821 : suivi de notes precieuses sur les 6 derniers mois de la vie de Napoleon / publies par Edwige Santine».

Le manuscrit de Sainte-Helene Le manuscrit de Sainte-Helene

Автор: Группа авторов

Год издания: 

Полный вариант заголовка: «Histoire de la guerre dans la Peninsule et dans le Midi de la France : Tome 1 : depuis l'annee 1807 jusqu'a l'annee 1814 / publiee a Londres par W.F.P. Napier ; traduction revue, corrigee, et enrichie de notes par M. le Lieutenent-General C-te Mathieu Dumas».

Die fromme Helene Die fromme Helene

Автор: Вильгельм Буш

Год издания: 


Le crime de l'omnibus Le crime de l'omnibus

Автор: Fortune du Boisgobey

Год издания: 


Die fromme Helene Die fromme Helene

Автор: Вильгельм Буш

Год издания: