Найти книгу: "Vrou van formaat"


Vrou van formaat Vrou van formaat

Автор: Helene de Kock

Год издания: 0000

In Vrou van formaat is die hoofkarakter, Danika, vies vir mans: ’n vrou moet mos mediamodelmooi wees,of sy is niks in hul oe nie.Van kleins af stry sy teen die onregverdigheid. En sedert daardie traumatiese aand in Frankryk, het “mooi” vir haar finaal ’n vloekwoord geword!