Найти книгу: "101 Bakgat maniere"


101 Bakgat maniere 101 Bakgat maniere

Автор: R.R. Ryger

Год издания: 0000

Twee verhale in een, vertel in Ryger se eiesoortige wegholtrein-manier. Soms skokkend, soms bisar, soms histeries snaaks . . . nooit vervelig nie. Dit is die stem van die skrywer wat al deur skrywer/dramaturg Harry Kalmer “die meester van die moderne Afrikaanse kortboek” genoem is. In Bloedlyn is Dirk Steyn, ondersoekende joernalis en skrywer oor die okkulte, op soek na ’n gebreklike ontkleedanseres. Dit bring Steyn in konfrontasie met sy eie verlede, en op pad skuur hy skouers met onder meer ’n satanistiese kultusleier, ’n kannibalistiese dwerg en ’n psigopatiese pastoor.
In Kaktushart beland die suksesvolle afrigter van die Springbok-rugbyspan, Walter Cronje, in die kloue van ’n groepie ekstremistiese kunstenaars wat van hom ’n kunswerk wil maak deur ’n kaktus in sy borsholte te plant. Die verhaal ondersoek die grense tussen verskillende groepe mense met uiteenlopende belangstellings, en die tussen bewonderaar en held.
In Uys Krige se Sol Y Sombra staan daar: “En selfs as jy wakker is, is jou gees nie helder nie, maar troebel en verward, voel jy asof jy erens weg van die aarde af is of in ’n tussengebied hang, beangsd, ylhoofdig”. Dit is in hierdie “tussengebied” waar 101 Bakgat maniere om te lewe en sterwe hom begewe.
Des Cosaques, ou Details historiques sur les moeurs, coutumes, vetemens, armes; et sur la manieredont ce peuple fait la guerre Des Cosaques, ou Details historiques sur les moeurs, coutumes, vetemens, armes; et sur la manieredont ce peuple fait la guerre

Автор: L.-J. Karr

Год издания: 

Полный вариант заголовка: «Des Cosaques, ou Details historiques sur les moeurs, coutumes, vetemens, armes; et sur la manieredont ce peuple fait la guerre; Recueillis de l'allemand par L.-J. Karr».

Raison et sensibilite, ou les deux manieres d'aimer (Tome 1) Raison et sensibilite, ou les deux manieres d'aimer (Tome 1)

Автор: Джейн Остин

Год издания: 


Raison et sensibilite, ou les deux manieres d'aimer (Tome 2) Raison et sensibilite, ou les deux manieres d'aimer (Tome 2)

Автор: Джейн Остин

Год издания: 


Raison et sensibilite, ou les deux manieres d'aimer (Tome 3) Raison et sensibilite, ou les deux manieres d'aimer (Tome 3)

Автор: Джейн Остин

Год издания: 


Raison et sensibilite, ou les deux manieres d'aimer (Tome 4) Raison et sensibilite, ou les deux manieres d'aimer (Tome 4)

Автор: Джейн Остин

Год издания: