Найти книгу: "Louisa du Toit Omnibus 7"


Louisa du Toit Omnibus 7 Louisa du Toit Omnibus 7

Автор: Louisa du Toit

Год издания: 0000

Talmende tuiskoms Toe Irma de Wet die huis verlaat om van haar onhoudbare stiefma Matilda weg te kom, het sy nie gedink dat enigiets haar ooit terug sal laat keer nie. Sy is immers nou tuis in Johannesburg, het ’n goeie werk en eie woonstel en is verloof aan ’n man op wie sy baie verlief is. Sy probeer nie te veel dink aan haar pa en stiefsussie Tillie wat dit nog op die plaas met Matilda moet uithou nie. Dan, egter, is daar een oggend op kantoor ’n oproep wat al haar opgeboude sekerhede omverwerp. Dis Deon wat bel . . . daar het iets gebeur, en dis so ernstig dat hy dadelik ry om haar te kom haal. Min kon Irma weet dat die terugkeer nie gou sou wees nie, en dan onder veel ander omstandighede.
Liefie Na die dood van haar moeder, wat reeds etlike jare weduwee was, besluit die twintigjarige Liefie Hugo om haar lewe te wy aan die grootmaak van die drie jongeres: Sjimmie, Lettie en Laurie. Sy gee hulle kleinhoewe vlak buite die dorp die naam Die Drie, en kry ’n padstal aan die gang om die begroting te laat klop. Deur die jare word sy die onwrikbare steunpilaar van haar suster en broers. Soos hulle volwasse raak en pynlike probleme op die lyf loop, probeer sy hulle daarteen beskerm. Dan breek die dag aan dat die ou bestel begin wankel. Sal hulle die storms oorleef, en sal een of meer van hulle ooit werklik geluk vind?
Waar is die kleure heen? “Die lewe . . . soms is alles so mooi. Net reg. Tot jy op ’n dag ontwaak en wonder: waar is die kleure heen?” Hierdie vraag teister nie net vir Fiona Collins nie, maar ook vir Meyer Bronkhorst en vir Laura. Sedert die verraad van Laura en sy broer Piet, het Meyer nog nooit weer in ’n vrou belang gestel nie. Hy wy sy lewe aan sy eksentrieke ma by wie hy inwoon, en ook aan sy statusbewuste suster met haar gesin. Maar slegs een ding in die lewe is seker: dat niks ooit dieselfde bly nie. Nie vir Fiona, vir Laura of Meyer, ook nie vir die vreemdeling wat onverwags op Sederburg opdaag nie. Die leser raak intens betrokke by die wel en wee van ’n aantal mense op die skynbaar vreedsame dorpie.
Le crime de l'omnibus Le crime de l'omnibus

Автор: Fortune du Boisgobey

Год издания: 


Louisa May Alcott : Her Life, Letters, and Journals Louisa May Alcott : Her Life, Letters, and Journals

Автор: Луиза Мэй Олкотт

Год издания: 


Louisa Pallant Louisa Pallant

Автор: Генри Джеймс

Год издания: 


The Pavlova Omnibus The Pavlova Omnibus

Автор: Austin Mitchell

Год издания: 

An omnibus containing Austin Mitchell’s classic books THE HALF-GALLON QUARTER-ACRE PAVLOVA PARADISE and PAVLOVA PARADISE REVISITED, available for the first time in ebook.Austin Mitchell’s witty, seminal books, observing New Zealand, its people and politics with a fond eye, are now available together, on ebook, for the first time.

The Reluctant Vampire Omnibus The Reluctant Vampire Omnibus

Автор: Eric Morecambe

Год издания: 

An ebook omnibus of Eric Morecambe’s classic children’s books, THE RELUCTANT VAMPIRE and THE VAMPIRE’S RETURN, illustrated by Tony Ross..A shocking announcement from the Vampire Prince – that he doesn't like blood but prefers chips and a glass of red wine – begins a tale of ghoulish intrigue and hilarious horror.