Monument
Автор: Maretha Maartens
Год издания: 0000
Margo Diederichs kom op die Vrystaatse dorp Winburg vrede maak met die ma wie se stryd sy nooit verstaan het nie. Vier jaar lank het Margo gaan heel word in Israel, maar nou moet sy die kompleksiteit van haar herkoms en identiteit kom uittorring. Haar tyd op Winburg raak ’n ontdekkingstog deur die dorp se verlede en haar eie verbintenisse daarmee. Sy kyk saam met die vroue van 1901 in die naghemel op na die Groot Komeet met die V in sy stert. Sy verken bywonerstentedorpe na die Anglo-Boereoorlog. Die liefde en haat, die geloof en die diepste geheime van vier geslagte vroue van wie sy afstam, kom aan die lig in die Winburgse huis waaroor die aartsengelhond Michael snags waak. Margo stol voor die monument wat haar ma se buurvrou en die se seuns na ’n plaasmoord gebou het. Sy hoor die hart van haar ma se oppasster, wie se grootjie in ’n swart konsentrasiekamp was. Ook daar sien Margo monumente. ’n Man wat haar aan Kipling se alleenkat herinner, veroorsaak dat haar besluit oor waar sy hoort – in die land van haar voorouers of in Israel by haar geliefde Yachin? – nie meer so maklik is nie.
Monument is feitefiksie. Dit is ’n verhaal rondom die Vrouemonument in Bloemfontein en ander monumente van klip en marmer. Maar ten diepste wys die roman na die onvernietigbare monumente wat Suid-Afrikaners al die afgelope 100 jaar in mekaar se menswees bou. Monument vertel van die meesterbouers, die vroue van Sentraal-Suid-Afrika.
Dissertation sur le monument de la reine Comosarye
Автор: Группа авторов
Год издания:
Полный вариант заголовка: «Dissertation sur le monument de la reine Comosarye».
Recherches sur les hierons de l'Egypte, les temples grecs, et le monument d'Osymandyas, decrit par Diodore
Автор: Jean-Baptiste Gail
Год издания:
Полный вариант заголовка: «Recherches sur les hierons de l'Egypte, les temples grecs, et le monument d'Osymandyas, decrit par Diodore : avec examen des opinions de divers savans : pouvant servir de suite a la description de l'Egypte : ouvrage orne de planches / par J.B. Gail».
Monument
Автор: Enn Vetemaa
Год издания:
Monument on Enn Vetemaa esimene proosateos ja avaldati esmakordselt Loomingu raamatukogus 1965. aastal. Peamine sonum mida Monumendis esitatakse on enesemuumine ja selle kaalutletud hind.Jutu peategelane votab asja kokku nii: «Peab ikka toesti pururumal olema, et inimeste norkusi mitte ara kasutada! Ega me ju veel kommunismis ela! Ja pealegi voivad kohandumiselolla taiesti oilsad eesmargid. Kohandumine, see on sport, kunst ja – teadus!»Kui nuud moelda ennast aastasse 1965, kus sula on loppenud ja voimul on Breznev siis on utlematagi selge, et raamatu avaldamine just paris libedalt ei lainud.1966 aastal sai teos Moskvas ajakirja Druzba Narodov preemia mis kohaliku tsensuuri suu kinni pani ja raamat sai ilmuda.[…]Uks vana mees mustas mantlis, suur ja tugev mees, silmitses monumenti eemalt ja astus siis mulle lahemale. See oli professor Toonelt. „Huvitav, vaga huvitav…” utles ta.„Kas te peate monumenti onnestunuks?” kusisin ma tagasihoidlikult.„Ma ei vaata monumenti, vaatan teid, noormees!”„Mind?”„Teid. Huvitav oleks teada, misuke on teie enesetunne…”[…]