Найти книгу: "Amper Einstein"


Amper Einstein Amper Einstein

Автор: Christien Neser

Год издания: 0000

Amper Einstein is die storie van twee broers: Leonard in graad 10 en die sesjarige Micha, wat aan outisme ly. Toe Micha se outisme by sy nuwe pre-primere skool (die soveelste een) gediagnoseer word en dit daadwerklik behandel en hanteer word, begin dinge regkom. Leonard vind dit egter wel moeilik om gefokus te bly op sy ideaal om eendag ingenieur te word. Hy is ’n slimkop en hy en sy groepie “mede-geeks” by die skool droom om die jaarlikse brugboukompetisie vir hoerskole te wen, sodat hy ’n beurs kan kry om ingenieurswese te gaan studeer. Daar is ook ’n romanse wat ontwikkel tussen Leonard en Hannelore, een van die “geeks” in sy span.
Die tema van outisme en Asperger-sindroom is baie goed uitgebou. Op ’n onopsigtelike en goed geintegreerde manier leer die leser meer daaroor, en dit bereik een van die belangrike doelwitte van hierdie tipe boek: bewusmaking van so ’n toestand en die afbreek van stereotipes en vooroordeel.
Amper Einstein is die storie van twee broers: Leonard in graad 10 en die sesjarige Micha, wat aan outisme ly.
Toe Micha se outisme by sy nuwe pre-primere skool (die soveelste een) gediagnoseer word en dit daadwerklik behandel en hanteer word, begin dinge regkom. Leonard vind dit egter wel moeilik om gefokus te bly op sy ideaal om eendag ingenieur te word. Hy is ’n slimkop en hy en sy groepie “mede-geeks” by die skool droom om die jaarlikse brugboukompetisie vir hoerskole te wen, sodat hy ’n beurs kan kry om ingenieurswese te gaan studeer. Daar is ook ’n romanse wat ontwikkel tussen Leonard en Hannelore, een van die “geeks” in sy span.
Die tema van outisme en Asperger-sindroom is baie goed uitgebou. Op ’n onopsigtelike en goed geintegreerde manier leer die leser meer daaroor, en dit bereik een van die belangrike doelwitte van hierdie tipe boek: bewusmaking van so ’n toestand en die afbreek van stereotipes en vooroordeel.
Pluscuamperfecto de Indicativo, Pluscuamperfecto de Subjuntivo в испанском языке. Употребление, построение, сигнальные слова, правила и упражнения Pluscuamperfecto de Indicativo, Pluscuamperfecto de Subjuntivo в испанском языке. Употребление, построение, сигнальные слова, правила и упражнения

Автор: Татьяна Олива Моралес

Год издания: 

В брошюре подробно рассматриваются времена Preterito Pluscuamperfecto de Indicativo, Preterito Pluscuamperfecto de Subjuntivo; их употребление, построение, сигнальные слова; затронуты темы «Согласование времен», «Условные предложения 3-го и 4-го (смешанного) типа». Пособие содержит упражнения для закрепления полученных навыков. Все упражнения адаптированы по методике © «Лингвистический Реаниматор». Рекомендуется широкому кругу лиц, в том числе в качестве самоучителя.

The Rival Campers Afloat: or, The Prize Yacht Viking The Rival Campers Afloat: or, The Prize Yacht Viking

Автор: Smith Ruel Perley

Год издания: 


The Rival Campers: or, The Adventures of Henry Burns The Rival Campers: or, The Adventures of Henry Burns

Автор: Smith Ruel Perley

Год издания: 


The Rival Campers Ashore: or, The Mystery of the Mill The Rival Campers Ashore: or, The Mystery of the Mill

Автор: Smith Ruel Perley

Год издания: 


Jack Harvey's Adventures: or, The Rival Campers Among the Oyster Pirates Jack Harvey's Adventures: or, The Rival Campers Among the Oyster Pirates

Автор: Smith Ruel Perley

Год издания: