Danda
Автор: Chris Barnard
Год издания: 0000
Verwerk deur die skrywer en heruitgegee met nuwe omslag. Danda (Daniel Daneel) vertrek sonder die medewete van sy pleegouers met sy tuisgemaakte vlot, sy nagapie, kraai, ratel en hond om sy pa in ’n ver hawe te gaan soek. Op die avontuurreis kom hy byna om in stormwater, verloor sy vlot, raak beseer, en loop boonop die uitgeslape leegleer oom Sarel Vetvoet raak. Ook krokodille en seekoeie word ’n bedreiging. Die troeteldiere en Vetvoet sorg vir humoristiese afwisseling. Danda maak ook kortstondig kennis met die Portugese meisie Rosina. Die motief van natuurbewaring teen die agtergrond van ’n subtropiese wereld in Afrika is sterk aanwesig.
Dandarians
Автор: Lee Ann Roripaugh
Год издания:
Based on sources as diverse as Heian period female Japanese writers and the world of science fiction, and drawing on her own experience as a second-generation Japanese American, acclaimed poet Lee Ann Roripaugh’s fourth collection explores a series of “word betrayals”—English words misunderstood in transmission from her Japanese mother that came to take on symbolic ramifications in her early years. Co-opting and repurposing the language of knowledge and of misunderstanding, and dialoguing in original ways with notions of diaspora and hybrid identities, these poems demonstrate the many ways we attempt to be understood, culminating in an experience of aural awe. At once wonderfully lyrical and strikingly acute, Dandarians will further establish Lee Ann Roripaugh as one of the most important and original voices in contemporary Asian American literature.
Danda op Oudeur
Автор: Chris Barnard
Год издания:
Toe Danda ’n jaar gelede op die vissersdorp Oudeur aangekom het, het hy gedink al sy probleme is opgelos. Want hy was weer by sy pa, ver van sy peetouers wat nie vir hom omgee nie, daar was plek vir sy diere en hy kom kom en gaan soos hy wou. Maar een aand, nadat die onbekende man op die sypaadjie met hom gepraat het, besef Danda hy weet reeds geruime tyd alles is nie pluis nie. Hy gee nie meer sy hart aan die dinge waarvoor hy vroeer so baie omgegee het nie, en sy pa is stil en bedruk. Toe hy ’n afspraak met die onbekende nakom, raak Danda teen sy sin betrokke by die bedrywighede van die dorp se mees gevreesde bende rampokkers, en ’n afperser wat geduldig wag op die ondergang van die beste man in die wereld – Danda se eie pa.
Is die wereld regtig so ’n ingewikkelde plek soos wat sy pa se, of maak mense dit ingewikkelder as wat dit is?