Найти книгу: "Trompie Omnibus 2"


Trompie Omnibus 2 Trompie Omnibus 2

Автор: Topsy Smith

Год издания: 0000

In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! In Trompie die hoerskoolseun begin die nuwe skooljaar en Trompie, Blikkies, Dawie en Rooie gaan hoerskool toe. Die vier moet gewoond raak aan nuwe reels, nuwe onderwysers en ouer boelies wat poetse op hulle bak. Die Boksombende maak ook ’n plan om geld in te samel om vir Rooie ’n fiets te koop. In Trompie die dromer word die bende bedreig – deur ’n meisie¬kind! Trompie, die Grootkaptein en meesterlike planmaker, is smoorverlief en sit heeldag net en droom. Die bende bele ’n spesiale vergadering om hierdie saak te bespreek – hoe durf Trompie ’n meisie se geselskap bo hulle s’n verkies? In Trompie die speurder kom Trompie en Rooie op skelms af wat fietse steel. Trompie agtervolg die diewe en beland in ’n groot penarie. Sal Trompie hierdie gevaarlike avontuur oorleef sodat hy weer saam met sy manskappe onder die blou hemel kan vergader? Die ondeunde Trompie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word!
Le crime de l'omnibus Le crime de l'omnibus

Автор: Fortune du Boisgobey

Год издания: 


The Pavlova Omnibus The Pavlova Omnibus

Автор: Austin Mitchell

Год издания: 

An omnibus containing Austin Mitchell’s classic books THE HALF-GALLON QUARTER-ACRE PAVLOVA PARADISE and PAVLOVA PARADISE REVISITED, available for the first time in ebook.Austin Mitchell’s witty, seminal books, observing New Zealand, its people and politics with a fond eye, are now available together, on ebook, for the first time.

The Reluctant Vampire Omnibus The Reluctant Vampire Omnibus

Автор: Eric Morecambe

Год издания: 

An ebook omnibus of Eric Morecambe’s classic children’s books, THE RELUCTANT VAMPIRE and THE VAMPIRE’S RETURN, illustrated by Tony Ross..A shocking announcement from the Vampire Prince – that he doesn't like blood but prefers chips and a glass of red wine – begins a tale of ghoulish intrigue and hilarious horror.

Twelve Days of Winter Omnibus Twelve Days of Winter Omnibus

Автор: Stuart MacBride

Год издания: 


Little Ottleys Omnibus (Series 2) Little Ottleys Omnibus (Series 2)

Автор: Martyn Wade

Год издания: