Найти книгу: "Trompie Omnibus 1"


Trompie Omnibus 1 Trompie Omnibus 1

Автор: Topsy Smith

Год издания: 0000

Hierdie omnibus bevat die eerste drie boeke van die gewilde Trompie-reeks. In Trompie ontmoet ons die elfjarige sproetgesig Grootkaptein van die Boksombende. Hy en sy vriende Rooie, Blikkies en klein Dawie maak die lewe interessant (en soms taamlik moeilik!) vir die inwoners van hul tuisdorp, Kwaggaberg. Hul avontuur met die dominee se bobbejaan ruk handuit en Trompie se poging om vir sy suster Anna ’n kerel te kry, loop lelik skeef. Trompie wil ook baie graag ’n hond he en het sy oog op ’n basterbrak genaamd Boesman. In Trompie die stouterd trek Trompie vir die nuwe seun wat al die onderwysers se witbroodjie is, ’n lelike streep. Hy lees van ’n dorpie in Brittanje waar ’n klipgooiende spook amok maak en besluit net daar dis tyd om sy tuisdorp te laat regop sit. In Trompie die soet seun besluit Trompie hy is moeg daarvoor om altyd in almal se slegte boekies te wees. Die Boksombende se Grootkaptein kondig aan dat dit tyd geword het om goeie dade te doen, maar dis glad nie so maklik soos wat dit klink nie! Die ondeunde Trompie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word!
Le crime de l'omnibus Le crime de l'omnibus

Автор: Fortune du Boisgobey

Год издания: 


The Pavlova Omnibus The Pavlova Omnibus

Автор: Austin Mitchell

Год издания: 

An omnibus containing Austin Mitchell’s classic books THE HALF-GALLON QUARTER-ACRE PAVLOVA PARADISE and PAVLOVA PARADISE REVISITED, available for the first time in ebook.Austin Mitchell’s witty, seminal books, observing New Zealand, its people and politics with a fond eye, are now available together, on ebook, for the first time.

The Reluctant Vampire Omnibus The Reluctant Vampire Omnibus

Автор: Eric Morecambe

Год издания: 

An ebook omnibus of Eric Morecambe’s classic children’s books, THE RELUCTANT VAMPIRE and THE VAMPIRE’S RETURN, illustrated by Tony Ross..A shocking announcement from the Vampire Prince – that he doesn't like blood but prefers chips and a glass of red wine – begins a tale of ghoulish intrigue and hilarious horror.

Twelve Days of Winter Omnibus Twelve Days of Winter Omnibus

Автор: Stuart MacBride

Год издания: 


Little Ottleys Omnibus (Series 2) Little Ottleys Omnibus (Series 2)

Автор: Martyn Wade

Год издания: