Найти книгу: "Saartjie Omnibus 2"


Saartjie Omnibus 2 Saartjie Omnibus 2

Автор: Bettie Naude

Год издания: 0000

In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe, se avonture voortgesit! In Saartjie se donkie besluit sy om vir die dorp se seuns te bewys sy kan beter as enigeen van hulle donkie ry. Sy gaan maak die donkie in haar ouers se agterplaas vas, maar dan besluit Langoor om die omgewing te verken en daar kom groot moleste. In Saartjie se nuwe maat maak die Drie Muskiete kennis met die parmantige Gail Smith wat spog dat sy alles net so goed soos Saartjie kan doen – en selfs nog beter! Ons heldin laat haar nie so beledig nie en dit lei tot ’n kragmeting met ’n verrassende einde. En in Saartjie se slim plan besluit Saartjie sy wil darem ook voel hoe dit is om ’n modepop te wees. Die Drie Muskiete kry haar ma se grimering beet en dan klop Galpil aan die deur. Saartjie is seker sy gaan sy voete onder hom uitslaan, maar sy reaksie is nie wat sy verwag het nie . . . Soos haar ouer broer tereg se: Waar Saartjie is, gebeur daar altyd iets! Saartjie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word!
Le crime de l'omnibus Le crime de l'omnibus

Автор: Fortune du Boisgobey

Год издания: 


The Pavlova Omnibus The Pavlova Omnibus

Автор: Austin Mitchell

Год издания: 

An omnibus containing Austin Mitchell’s classic books THE HALF-GALLON QUARTER-ACRE PAVLOVA PARADISE and PAVLOVA PARADISE REVISITED, available for the first time in ebook.Austin Mitchell’s witty, seminal books, observing New Zealand, its people and politics with a fond eye, are now available together, on ebook, for the first time.

The Reluctant Vampire Omnibus The Reluctant Vampire Omnibus

Автор: Eric Morecambe

Год издания: 

An ebook omnibus of Eric Morecambe’s classic children’s books, THE RELUCTANT VAMPIRE and THE VAMPIRE’S RETURN, illustrated by Tony Ross..A shocking announcement from the Vampire Prince – that he doesn't like blood but prefers chips and a glass of red wine – begins a tale of ghoulish intrigue and hilarious horror.

Twelve Days of Winter Omnibus Twelve Days of Winter Omnibus

Автор: Stuart MacBride

Год издания: 


Little Ottleys Omnibus (Series 2) Little Ottleys Omnibus (Series 2)

Автор: Martyn Wade

Год издания: