Найти книгу: "'n Nuwe wildernis"


'n Nuwe wildernis 'n Nuwe wildernis

Автор: Ben Viljoen

Год издания: 0000

Op Oshikango naby die grens tussen Angola en die destydse Suidwes-Afrika breek die hel los. In die loopgrawe krimp jong soldate ineen. Skaars ses maande gelede was die meeste van hulle nog op die skoolbanke, nou sit hulle in die vuurkring van die vyand vasgevang, ’n kring wat meedoenloos om hulle toetrek . . .
Hierdie rou, eerlike verkapte roman bied ’n blik op die ervarings van ’n groep soldate tydens en na die grensoorlog in die destydse Suidwes-Afrika. Die gebeure strek van die aanvang van die oorlog in die vroee jare sewentig, deur die sogenaamde derdemagbedrywighede wat die Suid-Afrikaanse politieke oorgang voorafgegaan het, tot aan die vooraand van die WVK. Op jong soldate soos Cassie Carstens, Leo Steyn en Khanda Mahlatini laat die verskrikking, ontnugtering en absurditeit van die oorlog en die verwoestende nadraai daarvan letsels wat hul lewens onherroepelik verander.
A raw, honest look at the experiences of a group of soldiers during the border war in Namibia, told in a fragmented novel. The horror, disillusionment and absurdity of war is revealed in story after story. Stretching from the start of the war in the 70s until shortly before the transition to democracy, the lives of young soldiers such as Cassie Carstens, Leo Steyn and Khanda Mahlatini are scarred for life by the war and its aftermath.
Wildernis Wildernis

Автор: Wilbur Smith

Год издания: 

Die Eerste Wereldoorlog gooi Sean Courtney en die skerpskutter Mark Anders se lot saam toe hulle in die loopgrawe in Frankryk ontmoet. In ’n ongerepte wildernis in Suid-Afrika bereik Mark se verterende liefde vir die eiesinnige Storm Courtney ’n hoogtepunt, terwyl sy bloedige stryd met Sean se vervreemde seun, Dirk, op die spits gedryf word. Wildernis is die vertaling van A Sparrow Falls, die derde boek in die gewilde Courtney-trilogie.