Найти книгу: "Se groete vir pappa"


Se groete vir pappa Se groete vir pappa

Автор: Ena Murray

Год издания: 0000

Nadat Reino Vos se vrou, Chrisma, hom so onverwags tydens ’n sinodesitting verlaat het, bedank hy as predikant; word hy doodgewoon meneer Vos – hoof van die Sonopkinderhuis. Dit is in die hoedanigheid dat hy weer kontak maak met Rita Venter, gewese vrou van Flip, die man saam met wie sy Chrisma weggeloop het. Hoewel aanvanklik bitter teensinnig, willig Rita weldra in om as huismoeder in die kinderhuis op te tree en begin ’n innige vriendskap mettertyd tussen haar en Reino groei. Maar toe die nuwe dogter, Madelyn le Roux, tot die kinderhuis toegelaat word, verander alles asof oornag; ontaard hul rustige, beskermde bestaan in ’n nagmerrie, en verloor Rita alle hoop om ooit weer tot Reino deur te dring . . .
Pussipappa essimessed Kulla-Juttud kulla rahwale. Essimenne ohtu Pussipappa essimessed Kulla-Juttud kulla rahwale. Essimenne ohtu

Автор: Johann Voldemar Jannsen

Год издания: 


Oja-Pappalan joulu Oja-Pappalan joulu

Автор: Alkio Santeri

Год издания: 


Exploits of Moominpappa Exploits of Moominpappa

Автор: Туве Янссон

Год издания: 


Moominpappa at Sea Moominpappa at Sea

Автор: Туве Янссон

Год издания: