Найти книгу: "Die eerste siklus"


Die eerste siklus Die eerste siklus

Автор: Etienne Leroux

Год издания: 0000

Die verband en samehang tussen Etienne Leroux se eerste drie romans is nie in die vyftiger- en sestigerjare al raakgesien nie; die sikliese aard is eers later bevestig en die drie romans is in 1986 die eerste keer in een band gepubliseer as Die eerste siklus. Die eerste lewe van Colet (1955) is ’n ontwikkelingsroman in kroniekvorm; die leser beleef die seun Colet se groei van kind tot jong volwassene (die tydperk is 1921 tot ongeveer 1942), met as fokus sy seksuele ontwaking. Hilaria (1957) volg daarop en vertel hoe Colet, na sy terugkeer van die oorlog (in die jaar 1946) help met ’n advertensieveldtog vir plastiek-blindings. Die mugu (1959) is ’n satiriese reisverhaal: die dooltog van Gysbrecht Edelhart deur die strate van Kaapstad.Elize Botha het daarna verwys as die eerste siklus “in die groter siklus-in-wording wat Etienne Leroux se werk in wese is”. Dit vestig reeds die patroon van mitiese parallelle wat in Leroux se latere romans so sterk voorkom.
Gereformeerde dogmatiek. Eerste deel. Inleiding. Principia. Gereformeerde dogmatiek. Eerste deel. Inleiding. Principia.

Автор: Herman Bavinck

Год издания: 


Het eerste ontwerp voor de bedijking der Zuiderzee, 1848 Het eerste ontwerp voor de bedijking der Zuiderzee, 1848

Автор: Faddegon Pieter

Год издания: 


Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Автор: Группа авторов

Год издания: 


Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Автор: Juffrou Marelize Swanepoel

Год издания: 


Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Автор: Alta Engelbrecht

Год издания: