Найти книгу: "Visums by verstek"


Visums by verstek Visums by verstek

Автор: Joan Hambidge

Год издания: 0000

Hierdie keur uit die digter se reisverse lewer bewys van haar verstommend ruim verwysingswereld en plaas die fokus op die mens as reisiger, uit eie wil en teen wil en dank. Die bundel doen verslag oor reisindrukke, maar die bestemming is telkens die ruimte vir emosionele en rasionele verwerking van menslike ervaring (reiswaarneming, dus, wat dikwels teruglei na die self).