Найти книгу: "Helse manier van koebaai se"


Helse manier van koebaai se Helse manier van koebaai se

Автор: Francois Bloemhof

Год издания: 0000

Die vierde (en laaste) aflewering in die reeks oor Mark Steyn, die Luiperd, een van Die Fabriek se topagente. Mark Steyn en sy mede-agent Lana Dubois is steeds aangetrokke tot mekaar, maar het onoplosbare verskille. Nou moet hulle noodgedwonge weer saamwerk aan ’n nuwe saak en word nie slegs fisieke nie, maar ook groot sielkundige eise aan hulle gestel. Wie vertrou jy? Wie is vriend en wie is vyand? Die spioenasiebedryf is immers bekend vir sy verskuiwende alliansies: Gister se vyand is vandag se “vriend”, maar dalk ook net vir vandag. En dalk ook net as julle ’n gemeenskaplike nuwe vyand het. Maar wat ’n vyand! Een van die wereld se berugste huurmoordenaars, kodenaam Schorpioen, is in Suid-Afrika om ’n hooggeplaaste persoon dood te maak. Daardie persoon moet ten alle koste beskerm word. En as ’n agent – of meer as een – in die slag bly? Wel, niemand het gese hulle het ’n maklike lewe gekies nie! Dit is ’n losstaande verhaal, maar knoop ook verskeie drade uit die vorige drie saam. Helse manier van koebaai se is propvol intrige, spanning, aksie en gevaar – en selfs sake van die hart!
Des Cosaques, ou Details historiques sur les moeurs, coutumes, vetemens, armes; et sur la manieredont ce peuple fait la guerre Des Cosaques, ou Details historiques sur les moeurs, coutumes, vetemens, armes; et sur la manieredont ce peuple fait la guerre

Автор: L.-J. Karr

Год издания: 

Полный вариант заголовка: «Des Cosaques, ou Details historiques sur les moeurs, coutumes, vetemens, armes; et sur la manieredont ce peuple fait la guerre; Recueillis de l'allemand par L.-J. Karr».

Phantasiestucke in Callot's Manier Phantasiestucke in Callot's Manier

Автор: Эрнст Гофман

Год издания: 

Примечание: Фантазии в манере Калло. Полный вариант заголовка: «Phantasiestucke in Callot's Manier : Blatter aus dem Tagebuche eines reisenden Enthusiasten : 2 Teile / mit einer Vorrede von Jean Paul».

Chelsea Chelsea

Автор: Mitton Geraldine Edith

Год издания: 


Raison et sensibilite, ou les deux manieres d'aimer (Tome 1) Raison et sensibilite, ou les deux manieres d'aimer (Tome 1)

Автор: Джейн Остин

Год издания: 


Raison et sensibilite, ou les deux manieres d'aimer (Tome 2) Raison et sensibilite, ou les deux manieres d'aimer (Tome 2)

Автор: Джейн Остин

Год издания: