Найти книгу: "Eerste lewe van Adamastor"


Eerste lewe van Adamastor Eerste lewe van Adamastor

Автор: Andre P. Brink

Год издания: 0000

’n Roman wat in die tagtigerjare verskyn het en gebaseer is op die mite van die reus Adamastor, wie se liggaam glo die gebergtes van die Stormkaap gevorm het. Dis ’n aardse liefdesverhaal, geskryf met humor en ’n speelse geestigheid. Dit speel af in die tyd toe die eerste Europeers in die Kaap aangekom en kontak gehad het met die Khoi-Khoi. Die verteller, T’kama, neem ’n wit vrou gevange, versteek haar totdat die skepe uiteindelik sonder haar vertrek, en neem haar saam op ’n lang swerftog die binneland in, teen alle raad en waarskuwings van ou Khamab en die ander. ’n Reis van vele ontberinge en frustrasies … “Dit is weer die verhaal van ’n Oomblik in die wind, van kolonialisasie en bedrog; dit is die verhaal van Afrika en Europa; maar dit is ook humor, mitologie en legende: die van Europa en die van Afrika – van Afrika die Prometheus-vasteland.” aldus Ampie Coetzee.
Gereformeerde dogmatiek. Eerste deel. Inleiding. Principia. Gereformeerde dogmatiek. Eerste deel. Inleiding. Principia.

Автор: Herman Bavinck

Год издания: 


Het eerste ontwerp voor de bedijking der Zuiderzee, 1848 Het eerste ontwerp voor de bedijking der Zuiderzee, 1848

Автор: Faddegon Pieter

Год издания: 


Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Автор: Группа авторов

Год издания: 


Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Автор: Juffrou Marelize Swanepoel

Год издания: 


Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Автор: Alta Engelbrecht

Год издания: