Найти книгу: "Spore in die Arep"


Spore in die Arep Spore in die Arep

Автор: Marie Reyneke

Год издания: 0000

Sommer van die begin af gebeur snaakse dinge op die plaas Arep, in die Klein Karasberge, waar ses jongmense vir die herfsvakansie kamp. Uschi von Kritzner, ’n Duitse meisie, gaan met behulp van haar e-posvriend, Wessel de Lange, na Namibie om na die graf van haar oupagrootjie, wat in die Duits-Nama oorlog op Arep gesneuwel het, te soek. Jurgen, die plaaseienaar se seun, het sy hande vol om almal tevrede te hou, en Lukas, Namakleinseun van oorlede Frik Visioen wat vir jare op die plaas gewerk het, is besig om almal vir die gek te hou – of dra hy ’n lastige geheim met hom saam? Toe die Arep eindelik sy geheime prysgee, is dit veel anders as waarop hulle gereken het.
Doctor Who: Spore Doctor Who: Spore

Автор: Alex Scarrow

Год издания: 


Perry Rhodan 965: Die Sporenschiffe Perry Rhodan 965: Die Sporenschiffe

Автор: Ernst Vlcek

Год издания: 


Perry Rhodan 114: Die Sporenschiffe (Silberband) Perry Rhodan 114: Die Sporenschiffe (Silberband)

Автор: Peter Terrid

Год издания: 


Perry Rhodan 1446: Robotersporen Perry Rhodan 1446: Robotersporen

Автор: Peter Griese

Год издания: 


W krajobraz literacko-kulturowy i jezykowy wpisane… Ksiega jubileuszowa dedykowana Profesor Bernadecie Niesporek-Szamburskiej w czterdziestolecie pracy naukowej i dydaktycznej W krajobraz literacko-kulturowy i jezykowy wpisane… Ksiega jubileuszowa dedykowana Profesor Bernadecie Niesporek-Szamburskiej w czterdziestolecie pracy naukowej i dydaktycznej

Автор: Группа авторов

Год издания: