Найти книгу: "Kruispunt"


Kruispunt Kruispunt

Автор: P.J. Haasbroek

Год издания: 0000

Die skrywer se debuutbundel, Heupvuur, ontvang in 1975 die Eugene Marais-prys. Alhoewel van die verhale in sy nuwe bundel herinner aan die macho-styl van vroeere werk, is hulle meer deernisvol en menslik. ’n Skerp ontleding van enersyds die mens se duister psige, andersyds die mens se weerloosheid. Die onderliggende tema is “geweld”: soms brutaal, soms pynlik, altyd openbarend.