Wysheid
Автор: Benescke Janse van Rensburg
Год издания: 0000
Na die ongelooflike sukses van Benescke se eerste boek, Ontdek God in die stories van mense, is daar nou ‘n dagstukkieboek uit haar pen. Wysheid – 31 Daaglikse oordenkings oor Spreuke – is nie net daaglikse oordenkings vir die individu nie, maar kan ook dien as ’n Bybelstudieboek vir groepe. Dis die eerste titel in Lux Verbi se nuwe Bybelstudiereeks – Ontdek God in die Bybel. In dieselfde trant as Ontdek God in die stories van mense behandel Benescke elke hoofstuk van Spreuke aan die hand van ’n inspirerende, ware storie uit iemand se lewe.
Woestynwysheid
Автор: Ronell Bezuidenhout
Год издания:
Ronell Bezuidenhout lei jou om – aan die hand van ou geloofstradisies soos eenvoud en afsondering – hierdie stilte te ontdek, en God weer opnuut te ervaar.