Daan Dreyer se blou geranium
Автор: Derick B van der Walt
Год издания: 0000
Daan Dreyer voel soos ’n has-been. Sy vrou het hom gelos (“Ek het jou ontgroei, Daan”) en sy twee kinders rol hul oe vir sy musieksmaak en gee eenwoord-antwoorde op al sy vrae. By die werk gaan dit ook maar droewig – hy is na alles ’n wit man van amper vyftig. Sy beste pel, Neels, se vrou gee vir hom ’n blou geranium, om sy donker woonstelletjie mee op te kikker. Maar wat Daan betref, gaan dit veel meer as ’n malvaplant vat om weer vrolikheid en vreugde in sy ou lewetjie te saai. ’n Fantastiese roman oor ’n man op die rand van ’n nuwe lewe. Verfrissend eerlik en baie, baie snaaks.
The Blue Geranium: A Miss Marple Short Story
Автор: Агата Кристи
Год издания:
A classic Agatha Christie short story, available individually for the first time as an ebook.Sir Henry Clithering returns to Mary Mead to dine with his friends the Bantrys and suggests inviting Miss Marple. Over dinner they discuss the peculiar case of a superstitious woman who is told that a blue geranium will bring about her death. When she dies, her loyal husband is in the frame for her murder…