Die Portier
Автор: Pat Stamatelos
Год издания: 0000
Max is portier by Strubenhof Hospitaal. Hy is onlangs gediagsoneer met obsessief-kompulsiewe gedrag, waaroor hy baie selfbewus is. Die enigste manier om beter te word, se sy terapeut, is om portier te word, by ’n hospitaal . . . En so begin ’n heel nuwe lewe vir Max – tussen eksentrieke pasiente en nog meer eksentrieke personeel . . . ’n Splinternuwe roman deur die skrywer van die blitsverkopers Kroes en Die val van die dice.