'n Hap van die appel
Автор: Kristel Loots
Год издания: 0000
Maxie van der Merwe is van die lipstiek-en-stiletto-generasie. Sy was ’n Facebook-flerrie van formaat, en ’n groot feminis, maar toe ontmoet sy vir vervelige Gustav. En al is sy nie ’n domestic goddess se watsenaam nie, wil sy vreeslik graag trou, al vandat sy ontdek het daar is kinders wat ’n ma en ’n pa het. Want na ’n pa verlang sy met haar hele hart. Wanneer Maxie se politikus-ma haar New York toe pos saam met ’n spin doctor omdat Gustav, ’n rugbyskeidsregter, die hele land in die skande gesteek het, voel sy hoe die Facebook-flerrie in haar weer wakker word en haar Jimmy Choo’s aantrek. Maar New York is snikheet warm, daar’s ’n stalker oorkant haar woonstel en sy voel soos ’n valerige muffin tussen al die blinkversierde New Yorkse cupcakes.Haar ma kom op besoek en Maxie leer skokkende dinge oor die pa wat sy nooit geken het nie. Hy is dalk nader as wat sy kon droom . . . En wat van die man met die groot hande en die sagtheid in sy oe – gaan hy Gustav se plek langs haar kom vol staan? En gaan sy ooit tyd he om genoeg happe van hierdie groot appel te neem?
Instituts politiques et militaires de Tamerlan, proprement appelle Timour
Автор: Timur
Год издания:
Полный вариант заголовка: «Instituts politiques et militaires de Tamerlan, proprement appelle Timour / ecrits par lui-meme en Mogol, & traduits en Francois, sur la version Persane d'Abou-Taleb-Al-Hosseini, avec la vie de ce conquerant, d'apres les meilleurs auteurs Orientaux, des notes, & des tables historique, geographique, &c. par L. Langles».