Louisa du Toit Omnibus 6
Автор: Louisa du Toit
Год издания: 0000
Dryfhout is die aangrypende verhaal van 'n jong onderwyseres wat in 'n maalstroom van emosies beland. Petro en Danie het reeds op laerskool gekys geraak. Aan haar gevoel vir hom twyfel sy nie, en hulle brand om te trou. Daar ontstaan egter 'n sterk, wedersydse aanvoeling tussen haar en haar nuwe skoolhoof, Louis Paulter. In Gesig van die lewe word liefde, eensaamheid en wanaanpassing op eienaardige maniere openbaar in die losieshuis van Sarah Bird. Want waar kom sulke dinge beter aan die lig as wanneer ’n groep mense onder een dak saamgegooi word? En in Uur van die perel keer Brenda en Nico terug na Suid-Afrika nadat hulle op ’n oorsese toer ontmoet en verlief geraak het. Haar nuwe tuiste is Nico se mielieplaas, Mooifontein. Maar nou begin hulle mekaar eers werklik ken . . . en probleme begin toenemend in die verhouding opduik.
Le crime de l'omnibus
Автор: Fortune du Boisgobey
Год издания:
Louisa Pallant
Автор: Генри Джеймс
Год издания:
The Pavlova Omnibus
Автор: Austin Mitchell
Год издания:
An omnibus containing Austin Mitchell’s classic books THE HALF-GALLON QUARTER-ACRE PAVLOVA PARADISE and PAVLOVA PARADISE REVISITED, available for the first time in ebook.Austin Mitchell’s witty, seminal books, observing New Zealand, its people and politics with a fond eye, are now available together, on ebook, for the first time.
The Reluctant Vampire Omnibus
Автор: Eric Morecambe
Год издания:
An ebook omnibus of Eric Morecambe’s classic children’s books, THE RELUCTANT VAMPIRE and THE VAMPIRE’S RETURN, illustrated by Tony Ross..A shocking announcement from the Vampire Prince – that he doesn't like blood but prefers chips and a glass of red wine – begins a tale of ghoulish intrigue and hilarious horror.