Найти книгу: "Wildvreemd"


Wildvreemd Wildvreemd

Автор: Carina Stander

Год издания: 0000

Nege jaar tevore het die vrou haar intrek in die Ruig geneem. Een maal per maand stap sy dorp toe om haar heuning te verkoop; dan trek die vroue wat haar gewaar hul asem skerp in. Sy vergiftig seuntjies, se die mense. Die merk aan haar keel, dis waar die hiena haar gebyt het; daarom is sy stom, se hulle. 'n Gevaarlike vrou is sy; 'n heks; 'n hoer. Mal . . . Nege jaar na haar aankoms stap sy nog 'n keer dorp toe, die keer gedryf deur haar werklike bemoeienis, 'n alleenstryd teen wildstropers. Die hele dorp hou asem op. Dan breek daar 'n veldbrand teen die berghange uit . . . en dis asof almal se vrese en begeertes, ou wrokke en verlangens self in vlamme uitbars.