Waar die Suiderkruis hang
Автор: Sarah du Pisanie
Год издания:
Die agtienjarige weesmeisie Katrien Kruger pak die lang, gevaarlike pad Duitswes toe saam met die Liebenberg-gesin aan. Vandat sy vir hulle begin werk het, het die Liebenbergs soos familie geword. Dis net aan Faan, die middelste Liebenberg-seun, wat Katrien nie as ? broer wil dink nie. Maar hy het net oe vir Helena Pretorius met haar verfynde afrondingskoolmaniertjies.