Найти книгу: "Sabina's"


Sabina's Sabina's

Автор: Nadia de Wet

Год издания: 0000

Lexi het ‘n hele paar probleme teen die tyd dat sy Johannesburg verruil om eetplek Sabina’s op Simonsrivier te begin. Daar is die regsgeding teen haar gewese vennoot, haar peperduur prokureur met die blink kantoor in die hartjie van Sandton en haar Eric wat twee jaar gelede die pad gevat het, ‘n maand later sy trouvrou ontmoet het en Lexi met ‘n groot Eric-vormige gat in haar hart gelaat het. Boonop het sy twee selibate jare agter die rug – en dit kan nogal impak he op ‘n vrou se positiewe lewensuitkyk. Plotseling het sy te kampe met: ‘n ding vir ‘n kunstenaar met sondige heupe, sielkundige probleme en ‘n meisie; ‘n kok met ‘n wilde kyk in sy oe; ‘n bankrekening wat al verder in die rooi terugsak en Sabina’s se mediabekendstelling wat soos ‘n hoespoed Japannese trein nadersnel.
Krolowa Sabina i zurawie Krolowa Sabina i zurawie

Автор: Monika Sobanska

Год издания: 


Gesange der Maria Sabina Gesange der Maria Sabina

Автор: Группа авторов

Год издания: 


Sabina the Blue Butterfly Sabina the Blue Butterfly

Автор: Speedy Publishing

Год издания: 

A beautiful blue butterfly, Sabina lives in a meadow at the edge of a forest. Though she is mostly happy with who she is, she sometimes wishes to be something else. After getting that chance a couple of times, she realizes she is happiest being a butterfly.