Afstande
Автор: Dan Sleigh
Год издания: 0000
Afstande is ’n aksiebelaaide reisavontuur vol ontdekkings, uiterste ervarings en hand-tot-hand-gevegte, dit is ’n verhaal van verraad en broedermoord, bevolk deur waarseers en hekse, fanatiese profete en hul kranksinnige profesiee, voetsoldate wat leef van varkbloed en asyn, mense wat elke dag begin met die slag van ’n offerdier.