Найти книгу: "Donatello en Volksie"


Donatello en Volksie Donatello en Volksie

Автор: Marion Erskine

Год издания: 0000

Op Oukersaand sit Zoe Zietsman stoksielalleen voor haar rekenaar. Sy het niemand nie – selfs nie eers ‘n hond met wie sy kan cuddle nie. En cuddle is volgens Zoe ‘n “verdomde basic human right”. Vanaand is die aand, besluit sy terwyl sy as “Volksie” op www.matchmate inteken… En so ontmoet sy vir Donatello, die advokaat wat sy klerekas colour code en net suiwer Afrikaans praat. Zoe, daarenteen, mix haar taal, ry nog met haar Vespa en leef vir joga. Wanneer Donatello en Volksie (oftewel Anton en Zoe) mekaar uiteindelik in die vlees ontmoet, is die gevolge sowel katastrofies as skreeusnaaks.
Kunstler der Renaissance: Leonardo da Vinci, Raphael, Michelangelo, Giotto, Tizian, Botticelli, Andrea del Verrocchio, Filippo Brunelleschi, Donatello und viel mehr Kunstler der Renaissance: Leonardo da Vinci, Raphael, Michelangelo, Giotto, Tizian, Botticelli, Andrea del Verrocchio, Filippo Brunelleschi, Donatello und viel mehr

Автор: Giorgio Vasari

Год издания: