Louisa du Toit Omnibus 3
Автор: Louisa du Toit
Год издания: 0000
In Die juigende oes loop Ryno, nuwe proponent op Kempville, hom vas in die aweregse pastoriekind Naomi. Sy wek by hom ’n vreemde deernis, so anders as dit wat hy vir sy huidige lewensmaat voel . . .Omdat die wind alleen is vertel die verhaal van Hermien wat haar eie brood wil verdien, self wil besluit oor haar voorkeure en afkeure. En vir die enigste dogter van die ryk Jacques Malan voel dit of sy oopoe inloop in ’n huwelik waaroor sy bedenkinge het.In By die fontein van Soblou gaan Anja Maasveld terug skool toe na ’n afwesigheid van ’n jaar. En sy voel verspot in die skoolrok; haar bene is te wit, haar gesig te ryp. Maar sy is nie die enigste nuweling nie – daar is ook mnr. Rudolf Brummer, Afrikaans-onderwyser, vars uit die universiteit. En baie, baie aantreklik . . .In Ver lok die ligte woon Marien Tromer by haar ma en stiefpa in ’n verwaarloosde huis. Die nuwe buurman, dokter Deneys Bergen, is iemand wat sy beter sal wil leer ken, maar sy verloofde, Morag, beskou uit die staanspoor vir Marien as ’n bedreiging.
The Pavlova Omnibus
Автор: Austin Mitchell
Год издания:
An omnibus containing Austin Mitchell’s classic books THE HALF-GALLON QUARTER-ACRE PAVLOVA PARADISE and PAVLOVA PARADISE REVISITED, available for the first time in ebook.Austin Mitchell’s witty, seminal books, observing New Zealand, its people and politics with a fond eye, are now available together, on ebook, for the first time.
The Reluctant Vampire Omnibus
Автор: Eric Morecambe
Год издания:
An ebook omnibus of Eric Morecambe’s classic children’s books, THE RELUCTANT VAMPIRE and THE VAMPIRE’S RETURN, illustrated by Tony Ross..A shocking announcement from the Vampire Prince – that he doesn't like blood but prefers chips and a glass of red wine – begins a tale of ghoulish intrigue and hilarious horror.