Найти книгу: "Susanna M Lingua-keur 11"


Susanna M Lingua-keur 11 Susanna M Lingua-keur 11

Автор: Susanna M. Lingua

Год издания: 0000

In Die blinde baron bevind Lizelia haar in ’n penarie – alleen en platsak in ’n vreemde land, en dit saam met ’n moeder wat ’n peperduur operasie moet ondergaan. Maar ’n toevallige ontmoeting met die blinde baron Edoardo de Mashatini bied onverwags ’n moontlike uitkomkans – ’n baie eienaardige een . . .In Lokstem van die vreemde raak die aantreklike Rina bevriend met ’n Italiaanse krygsgevangene, Pedro Sardinni, wat haar reeds uitgesoek het as net die vrou vir sy ouer broer Toni, gevierde chirurg. Sommer met die eerste oogopslag wil Toni haar as ’t ware in ’n huwelik indwing. Sy ontsnap net betyds, ontmoet ’n mede-Suid-Afrikaner, Riaan Jonker, en verloor haar hart. Tog dwing iets haar om nog ’n rukkie in Italie te vertoef…In Die graaf van Santa Maria volg Tessa se lewe ’n rustige gang totdat haar vader, ’n teringlyer, haar dringend na Italie ontbied. Hier ontmoet sy die graaf van Santa Maria, en geluk le in die palm van haar hande . . . maar dan begin dit haar te ontglip.
Lingua Latina. Введение в латинский язык и античную культуру. Часть III Lingua Latina. Введение в латинский язык и античную культуру. Часть III

Автор: А. В. Подосинов

Год издания: 


Lingua Latina. Введение в латинский язык и античную культуру. Часть I Lingua Latina. Введение в латинский язык и античную культуру. Часть I

Автор: А. В. Подосинов

Год издания: 


Lingua Latina. Введение в латинский язык и античную культуру. Часть II Lingua Latina. Введение в латинский язык и античную культуру. Часть II

Автор: А. В. Подосинов

Год издания: 


Lingua Latina. Введение в латинский язык и античную культуру. Часть V Lingua Latina. Введение в латинский язык и античную культуру. Часть V

Автор: А. В. Подосинов

Год издания: 


Lingua Latina. Учебник для вузов Lingua Latina. Учебник для вузов

Автор: В. И. Мирошенкова

Год издания: