Найти книгу: "Luistervink"


Luistervink Luistervink

Автор: Madre Marais

Год издания: 0000

’n Verrassende debuutbundel kortverhale met uiteenlopende stemme en landskappe, en deurgaans ’n genuanseerde blik op die hedendaagse wereld. Madre Marais breek op ’n onthutsende wyse weg van die bekende.
“Die stories laat my dink aan ’n groot boom: indrukwekkend om na te kyk, maar nog meer opwindend om onder die blaredak die fyn takelwerk van vertakkings te sien wat die boom boom maak.” – Riana Scheepers