Mimi Rutherfurt, Folge 5: Buckingham Palace
Автор: Ben Sachtleben
Год издания:
Ausgerechnet kurz vor den Feierlichkeiten zur Kronung von Elisabeth II. kommt es im Buckingham Palast zu einem Mord. In diesem Umfeld der Intrige schwebt auch die Konigin in spe in allerhochster Gefahr. So ist auch Elisabeths Mutter in Sorge, dass jemand nach dem Leben der Tochter trachtet. Verdeckt soll nun Mimi Rutherfurt im Palace ermitteln. Ihr wird schnell klar, dass der Mord eine Art bose Generalprobe war. Der Morder treibt sich noch unter den Gasten der Feier herum und fordert Mimi und ihr Gespur bis auf Au?erste.
Op 'n galop na Buckingham-paleis
Автор: Naas Steenkamp
Год издания:
Die subtitel, Vertellings van ’n verloopte diplomaat, wek die verwagting dat daar iets met hierdie loopbaan verkeerd gaan loop . . . Juis hierin le ’n volgehoue spanningslyn. Die skrywer vertel eerlik en met humor van sy jare as junior diplomaat in Suid-Afrika Huis in Londen, in die tyd van die politieke woelinge van die onstuimige laat 50- en vroee 60tigerjare. Hy was o.m. privaat sekretaris vir die hoe kommissaris in Londen in die dae van Sharpeville en lid van eerste minister Verwoerd se afvaardiging toe Suid-Afrika weens apartheid aan die Statebond moes onttrek.Mens hoor van die blapse, die politieke binnegevegte, die gedragspatrone van bekende politieke personasies, paleisprotokol, die werk van geheime agente – dinge waaroor “die man op straat” net maar kan gis. Wat hierdie teks besonders maak, is die verteller se selfspot en ewewigtige terugblik op ’n veelbewoe tydvak.’n Onderhoudende boek, lesenswaardig en insiggewend, met enkele blink komiese hoogtepunte.