LIBERTE
Автор: Вячеслав Солопов
Год издания: 0000
Перед выпускником Лётно-Космической Академии открыто множество путей. Мир кажется простым и ясным, а предстоящая жизнь – интересным приключением. Всё изменяется в один миг. Будущее полно утрат, боли и предательства. Суждено ли ему пройти через уготованные судьбой испытания и не сломаться при этом? На что он готов пойти, чтобы перестать быть безвольной пешкой в чужих руках и обрести истинную свободу? Герой книги не стремится найти ответы на эти вопросы. Он просто пытается выжить…
La liberteide, ou les phases de la Revolution francaise
Автор: P. Moussard
Год издания:
Полный вариант заголовка: «La liberteide, ou les phases de la Revolution francaise : tebleaux heroi-lyriques, des evenemens et faits memorables qui ont eu lieu depuis la formation des etats-generaux (1789) jusqu'a la paix generale, an X (1802) : avec des notes historiques et politiques, et suivis des chants du philosophe / par P. Moussard».
Slavin van La Liberte
Автор: Annelize Morgan
Год издания:
Toe Leia as jong skipbreukeling aan die ooskus van Afrika uitspoel, het Tembisa, ’n inboorlingvrou, haar gevind en grootgemaak. Net voor Tembisa se dood het sy vir Leia ’n kosbare goue hangertjie met ’n vreemde embleem daarop gegee. Dit was om haar nek toe sy gevind is. “Jy moet die pad loop waarheen dit jou neem,” het Tembisa gese. “Jy hoort waar die hangertjie vandaan kom . . .” Leia se lewe slaan dan ook onherroeplik ’n nuwe rigting in wanneer sy gevange geneem word deur ’n slawehandelaar, Lantini, en verkoop word aan die aantreklike graaf Jacques de la Fontaine. Die beeldskone wit slavin se koms op La Liberte veroorsaak ’n beroering. Sy is glad nie gedienstig nie, en haat haar ingeperkte vryheid en die mense wat dit veroorsaak intens. Haar sonderlinge skoonheid en ingebore adellikheid val mense op en bring komplikasies mee. Lantini wil haar graag terughe om teen ’n hoer prys van die hand te sit, en Beatrice de Boudelaire, die graaf se toekomstige vrou, wil haar tot elke prys weg he van La Liberte. Intussen is daar nog die goue hangertjie met die vreemde embleem wat die enigste sleutel is tot Leia se vergete verlede . . .