![]() | Met hierdie unieke boek vertel Nataniel die verhaal van ’n kindertyd in drie klein dorpies en een groot voorstad, ’n era waartydens reels blindelings gevolg is en oor ’n jong seun met ’n oorweldigende vrees vir die gewone. Kyk na my is Nataniel se eerste volwaardige memoir. |