| Negester oor Nineve (1947) is die bevestiging van Opperman se digterskap en bring ? verdere ontwikkeling na die debuutbundel deurdat die basiese drie “motiewe” nouer verbind en die afsonderlike verse in ? groter mate by ? omvattende konsepsie ingeskakel word. – J C Kannemeyer |