Скачать книгу - Heilige beeste


In Heilige beeste (1945), Opperman se debuutbundel, is die belydende inslag en die religieuse stryd van die Louws se eerste bundels feitlik geheel en al afwesig en beoefen hy ? veel meer beeldende poesie as sy voorgangers. Daarby laat vaar hy die chronologiese of achronologiese basis vir sy rubrisering en maak hy ? verdeling wat op die temas van “die aardse, die vrou en die Groot-Groot-Gees” uit die titelgedig berus. – J C Kannemeyer.