![]() | Kies, soos Daniel, geestelike voeding bo gemak en ervaar die seen van 'n beplande biddende vas. Die Daniel-vas help jou: * God ontmoet en aanbid * Doelgerig bid * Vas met 'n gebedsdoel, en * Spesifiek vir antwoorde bid Die Daniel-vas vir geestelike oorwinning bevat ook resepte en praktiese advies om die vas vir jou makliker te maak. |