Скачать книгу - Dokter van drome


In Dokter van drome moet Anastasia de Wit desnoods vir die plastiese chirurg dokter Juan Harmse werk. Wat haar betref, is hy bloot ? aantreklike geldwolf wat vroue se ydelheid uitbuit en al die pad bank toe lag. Daar is ? gedrewe passie in hom wat haar bang – en ook opgewonde – maak…