Скачать книгу - Skat van onheil


In Skat van onheil land die Franse edelmeisie Veronique aan die Kaap om haar aan te sluit by haar vader, die graaf van Sevigne. Hy en die familie-juwele het egter spoorloos verdwyn. ? Spaanse seekaptein, Don Diego Fernandez, help haar om na haar vader te soek.